Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Skryf jou stories vir kinders neer
Op my kind se navraag oor waar ’n mens sekere produkte in Malmesbury kan koop, gee ek hom die winkel se naam en vertel die storie wat daardie winkelassistent my vertel het: Sy het in ’n baie arm gesin grootgeword…
-
-
-
Kleiner oes, maar groter gehalte
In die aanloop tot die 2023-wyndruifoes – van Januarie tot April – dui die vierde van vyf oesskattings deur wingerdboukundiges en produsentekelders op ’n kleiner oes as 2022, sowel as die drie vorige skattings wat gedurende die 2023-seisoen gepublise
-
1 000 bidbere al gebrei
Tannie Bessie Steenkamp word binnekort 92, en sonder om dit so te beplan, het sy pas haar 1 000ste bidbeer klaar gebrei.
-
-
Stoeier op pad na Tunisië
Christiaan Burger (25) is ’n bobaas-stoeier en gaan sy staal in die opkomende Afrika-stoeikampioenskap wys nadat hy gekies is om die Suid-Afrikaanse stoeispan in Tunisië te gaan verteenwoordig.
-
Regstelling
Breëderivier Gazette onttrek die voorbladberig wat verlede week gepubliseer is. Die hoofberig het gefokus op Mama Lucy Mafisa en het die indruk geskep dat sy steeds lewe. Sy is egter reeds in 2021 oorlede. Die berig se oorsprong was die…
-
Security vigilance makes a huge difference
Regretful hindsight is not something one wants to endure when it comes to personal and home security.








