Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jeug wys ‘liefde is ’n werkwoord’
Jongmense van die Sewendedagadventiste-kerk (SDA) het onlangs hul harte oopgemaak en liefdedade vir bejaardes en siekes in Ashton en Robertson gedoen.
-
Keep kids safe during the holiday
The Easter holidays are here, and parents are gearing up to keep their children safe while they enjoy a hard-earned break from school.
-
Wesbank staan vas
Die verdedigende Swartland-ligakampioen vir 2022, Wesbank, het Saterdag op 1 April sy ligaverpligtinge van die Boland-rugbyunie se Grootuitdaagbeker afgeskop met opwindende rugby teen die nuweling Riebeeck United.
-
Sinethemba ná 18 jaar uit
Sinethemba, ’n organisasie sonder winsoogmerk, wat hom reeds die afgelope 21 jaar in Malmesbury op die welstand van ander in Malmesbury en omliggende gebiede toespits, het Maandag die strate in groot getalle gedurende ’n vreedsame optog ingevaar om ’
-
-
Slim ma en dogters
Drie van Marius Botha van Malmesbury se gesinslede het verlede jaar in die Ou Hoofgebou in Stellenbosch klasgedraf. Uiteindelik het twee hul regsgrade cum laude verwerf en die derde was hul ma, Vanya, wat haar meestersgraad in die sakkie het.
-
R’son se nuwe doktore
Robertson spog met twee ouer inwoners wat op dieselfde dag hul doktersgrade ontvang het en wat die Langeberg nou meer kan leer oor fetale-alkohol-sindroom en Afrikaanse letterkunde.
-
Agtjarige leef haar in eerste kortfilmrol in
Zoëy McQuire van Malmesbury se pad na die sterre lyk al blinker nadat sy onlangs in haar eerste Speeltoneel-kortfilm, Danshart, verskyn het.
-
Vrou in huis doodgery
MONTAGU – ’n Bejaarde vrou het Vrydag 31 Maart omstreeks 07:00 haar lewe op ’n tragiese wyse verloor nadat ’n voertuig in haar huis vasgery het.
-








