Die groep van Robertson Tuck-it Thursdays, ’n motorentoesiasgroep, tesame met die VW-eienaarsklub van die Kaap, het Sondag 7 Augustus sanitêre doekies aan die Ashton Sekondêre Skool oorhandig. Die twee klubs het die doekies ingesamel en ook ’n skenking by die plaaslike Spar in Robertson ontvang. Op die foto is van die klublede en personeel van die skool tydens die oorhandiging.

Credit: SYSTEM

Motorentoesiaste help meisies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article