Meckenzie Marx, ’n leerder aan die Hoërskool Robertson, is vir die Suid-Afrikaanse o.16-netbalspan gekies. Sy was lid van die Wes-Kaapse o.16-Cedars-span wat aan die Suid-Afrikaanse skole-netbal se ‘all ages’-toernooi in Boksburg deelgeneem het, waar sy vir die SA span gekies is.


maRX vir SA netbalspan gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article