Twee van HDU se Tiere het uitstekend gevaar in die 2022-’23-swemseisoen en is beloon met Wes-Kaapse kleure vir swem. Emily Liebenberg het aan ’n A-eindronde by die vlak-3 streekouderdoms-groep-kampioenskap deelgeneem en haar “Western Cape Age Group Half Colours” verwerf.

Credit: SYSTEM

leerders blink uit in swem

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article