Jevano Fortuin, ’n gr. 9-leerder aan die Hoërskool Bonnievale, het ’n tweede plek in die o.15-driesprong by die Wes-Kaapse atletiekkampioenskap behaal. Hy is ook vir die Wes-Kaapse span, wat van 2 tot 5 April in Germiston aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe deelgeneem het, gekies. Foto: Belinda Stemmet


Jevano presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article