Charnize Marthinus (o.18) van die Hoërskool Robertson is in die Kaapse Wynland-netbalspan opgeneem en gaan 2 tot 5 Julie aan die interdistrikstoernooi in Riversdal teen vyf ander distrikte van die Wes-Kaap deelneem.

Credit: SYSTEM

in netbalspan opgeneem

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article