Malmesbury is hierdie week in blou en geel getooi in aanloop tot die jaarlikse interskolekragmeting tussen die Hoërskool Swartland (HSS) en Hugenote Hoërskool (HH). HSS is vanjaar die gasheer. Van links is Carla Botha (Mej. HSS), Hunter Grobler (HSS se eerstespan-rugbykaptein) en die gelukbringer Rockie. Lees boodskappe van die eerstespankapteins op bl. 4. Besoek Gazette se landingsblad op Netwerk24 vir die volledige programboekie.Foto: Ernest Kilowan


In blou en geel getooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article