Emma Hartley (links), ’n leerder aan die Hoërskool Swartland, het op 2 Desember aan WP-stap se “Grand Prix”-byeenkoms deelgeneem en só ook met die louere weggestap. Sy het sodoende die 10-km-stap op Youngsfield gewen. By haar staan haar spanmaat Althea Taylor van Strand wat die dames 20 km-item gewen het. Albei word deur Carl Meyer afgerig.


Emma stap 10 km-item lag-lag kaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article