Die o.12-spanlede, (van links) Matthew Thomas, Lisa Krige, Tristan Manuel en Mila Vermeulen, is by JC Swart (agter), voormalige skoolhoof na wie die byeenkoms vernoem is.

Durbies wen atletiekbyeenkoms

Die o.12-spanlede, (van links) Matthew Thomas, Lisa Krige, Tristan Manuel en Mila Vermeulen, is by JC Swart (agter), voormalige skoolhoof na wie die byeenkoms vernoem is.

Tien skole het vanjaar aan die Laerskool Durbanville se jaarlikse JC Swart-atletiekbyeenkoms op 29 Oktober deelgeneem.

Die Durbies het die o.11- én o.12-spantrofeë verower, sowel as die algehele trofee vir die beste atletiekspan van die byeenkoms.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article