Die nuwe dros in Piet Retiefstraat, Malmesbury, wat voorheen die Beef and Barrel gehuisves het, open eerskomende Saterdag (29 Maart) amptelik sy deure vir die publiek. Die vriendelike eienaars en bestuur staan reg om klante te verwelkom vir ‘n aangename eetervaring saam met familie en vriende. Agter (van links) is Pieter Koch sr. (eienaar), en Pieter Kock jr. (bestuurder). Voor is Dominique Olivier (assistentbestuurder) en Leoné Koch (direkteur/eienaar). Foto: Loraine Malan
Dros maak sy deure Saterdag oop vir publiek

Dros maak sy deure Saterdag oop vir publiek

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

FOTO’S: Swartland Toerisme skitter by !Kwa ttu
Die heel eerste Swartland Tourism Showcase is vanjaar op Vrydag 27 Junie met groot welslae…
by
Swartland Gazetteon
-

Schalk Burger sr. skuldig bevind aan belastingontduiking
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het…
by
Jana Scheeperson
-

Drakenstein is nou ‘oop vir toeriste’
Dr. Ivan Meyer, die Wes-Kaapse LUR vir landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, het op Vrydag…
by
Rasaad Adamson
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
