Die Hoërskool Bonnievale het die skoolkalender afgeskop met hul jaarlikse kleuresportdag tussen die groenspan en die geelspan. Vanjaar het die geelspan beide die atletiek- en geesbeker gewen. Van links is die geelspan se dirigente, Ricolan Kleinbooi, Wayne Pieterson, Unadé Nel, en Caley-Ann Jacobs.

Credit: SYSTEM

B’vale: Geelspan die wenspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article