Braam Theron, ’n graad 7-leerder aan die Hoërskool Porterville, is in die o.13-Weskus-krieketspan opgeneem, wat die Weskus tussen Woensdag 13 en Saterdag 16 Desember by die Wes-Kaap-kriekettoernooi gaan verteenwoordig.


braam na wes-kaap-toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article