Lloyd Norris-Jones, ’n voormalige Suid-Afrikaanse en internasionale hokkiespeler, bied in Desember ’n hokkiekliniek by die Hoërskool Swartland aan.
Die datums is soos volg:. 6 Desember: o.14’s. 7 Desember: o.16’s. 8 Desember: 0.17’s
Die klinieke duur daagliks van 08:00 tot 10:00 en die koste beloop R250 per speler.
Volg hierdie skakel om vir die hokkiekliniek te registreer:https://forms.gle/wu6h23MQoLb5eajL9


