Die Hoërskool Bonnievale het sy jaarlikse Gr. 6- Masterchef junior-kompetisie gehou, waar verskeie groepe heerlike eetgoed vir die beoordelaars voorberei het. Groep vier het dié kompetisie gewen met 141 uit 150 punte en het ’n Meksikaanse tema gevolg. Van links is Edean Kriel, Hugo Cloete, Ené Kriel en Lïkka le Roux.


Bonnies is ‘Masterchefs’

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article