Die eerste ronde van die laerskoolredenaarskompetisie is op 18 April by die Hoërskool Bonnievale se mediasentrum aamgenied. Talle Bonnie-laerskoolleerders het deelgeneem. Die tweede ronde volg in die derde kwartaal waar die wenners aangekondig sal word.

Bonnies laat hul stem by redenaarskompetisie geld

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article