Die Hoërskool Swartland se hoofmeisie vir 2024, Anike van der Merwe, is aanvaar vir Die Burger se 65ste jeugleierskonferensie, wat van 10 tot 14 Desember by die Universiteit Stellenbosch plaasvind. Slegs 25 meisies en 25 seuns word jaarliks uit talle aansoeke gekies.

Credit: SYSTEM

anike na jeugleierskonferensie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article