John Dürr is die nuutverkose voorsitter van Malmesbury se skaapstudiegroep. Al is die skaapstudiegroep vanjaar 42 jaar oud, werk die groep hard daaraan om in Augustus sy 40ste verjaardag te vier. Weens die pandemie is alle vieringe en byeenkomste tot dusver op die ys geplaas. Voorheen is landbouverenigings van naburige dorpe ook na hierdie verjaardagvieringe genooi, en vanjaar se geselligheid sal sekerlik die bure en besoekers van Wes-Kaap Agri insluit, het Dürr verlede week gesê.


skaapstudiegroep vier 40ste

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article