Sersant Rudolf Valentyn van die Robertson-polisie se misdaadvoorkomingseenheid het ’n winterskoeneprojek gereël om skoene aan die leerders van een van die plaaslike skole te skenk. Die projek is in samewerking met die provinsiale polisiekantoor, die gemeenskapspolisiëringsforum, spirituele misdaadvoorkoming en die polisiestasie se jeug-hub asook die departement van Korrektiewe Dienste aangebied. Altesaam 172 pare skoene en sokkies is aan verskeie leerders by die Le Chasseur VGK Primêre skool oorhandig. Sersant Valentyn het meneer Tajoudien (voornaam onbekend) vir sy skenking van sokkies en skoene bedank. Foto:


Leerders se voete warmer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article