Goedehoop Primêr het skoonskip gemaak in sy jaarlikse Derby teen Ruststasie Primêr, waar hulle in al drie kodes waarin hulle meegeding het – rugby, sokker en netbal – met die louere weggestap het. Van links is Byron Faro (rugbykaptein), Marlizaan Vlotman (netbalkaptein), Ovayo Somgca (sokkerkaptein) en Chane Solomons, die koördineerder.


Goedehoop Primêr skitter in jaarlikse Derby

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article