Wanda-Mari Ham van die Hoërskool Robertson het verlede naweek (19 November) die Boland se o.16-meisiekrieketspan in ’n wedstryd verteenwoordig. Sy het 65 lopies (nie uit nie) aangeteken, en gaan in die Desember-skoolvakansie in die provinsiale kriekettoernooi speel.

Credit: SYSTEM

RobertsonNer speel vir Boland

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article