Die volgende leerders van die Hoërskool Dirkie Uys in Moorreesburg is in die onderskeie Boland-Kavaliers-tennisspanne opgeneem:

Boland Kavaliers A-span:

o.19 –

Alica Bester (1)

o.15 –

Franco Rust (8);

Anesce du Toit (8);

Liebe van Schalkwyk (2)

Boland Kavaliers B-span:

0.19 –

Gert van Schalkwyk (3)

* Die nommer langsaan elke speler se naam dui hul posisie in die span aan.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article