Jani Visagie (o.17-meisies) en Arden Kotze (o. 17-seuns), leerders van die Hoërskool Swartland, is verlede week in die Boland A-span vir tweekamp opgeneem nadat hulle op 7 Desember aan die sesde tweekamp-Boland-ligabyeenkoms vir die 2024-’25-seisoen in Bonnievale deelgeneem het.

Jani en Arden sal op 1 Februarie 2025 aan die interprovinsiale toernooi in Oudtshoorn deelneem, waartydens kragte gemeet sal word met WP, OP, Eden en Grens.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article