Die Malmesbury-biblioteek se boekklub het sy eerste boekbekendstelling vir 2023 verlede maand (Donderdag 26 Januarie) gehou. Die spreker was die skrywer Daniël Lotter (agter). Bo, van links voor, is Marieta Jooste, Talita Viola, Martie Rootman en Fiona Lukas. Volgens Talita beoog die boekklub om elke twee maande ’n skrywer te nooi, met Johan C Bakkes wat op 23 Maart hier aan die woord sal wees. Foto: Sarie Nel


topskrywers by malmesbury-boekklub te sien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article