Die Hoërskool Bonnievale het sy jaarlikse Langeberg-atletiekbyeenkoms op 10 Februarie aangebied, en baie goed gevaar. Brently Niemand (middel), ’n gr. 10-leerder van Bonnievale, en sy gr. 11-skoolmaat Bradley Julies (regs), lê die rieme neer.


Bonnies wikkel in Langeberg-atletiekbyeenkoms

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article