AfriForum se Malmesbury-tak het sy bestuur op 23 Mei gedurende ’n takvergadering herorganiseer. Van links is Johan Phul (jeug), Deon de Jager (streekhoof), Johan Visser (sekretaris), Enrico du Toit (tesourier), Marius van Zyl (plaaslikeregeringsake), James Waugh (omgewingsake), Johan Crous (distrikskoördineerder – Weskus), Christo Smit (veiligheid), Dries van Jaarsveld (ondervoorsitter) en Riaan Muller (voorsitter).


Afriforum-tak herstruktureer bestuur

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article