Meckenzie Marx, ’n leerder aan die Hoërskool Robertson en die skool se o.19A-hoofdoelgooier, is in die Wes-Kaap se o.16-Cedars-netbalspan opgeneem. Sy gaan in die Junie-skoolvakansie aan die Suid-Afrikaanse netbaltoernooi vir alle ouderdomme deelneem en is as een van die beste hoofdoelgooiers in haar ouderdomsgroep in die Wes-Kaap aangewys.


speler in Cedars-span

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article