Derde-Dinsdag-byeenkomste, ’n uitvloeisel van die Malmesbury-sakekamer se fokus op entrepreneurs en kleinsakeondernemings, het Dinsdag 18 Julie hul eerste byeenkoms in Halfway House, die gholfbaan se restaurant, gehou. Derde-Dinsdag-byeenkomste sal voortaan elke derde Dinsdag van die maand gehou word en duur slegs 90 minute. Tydens hierdie sessies word onderwerpe van gemeenskaplike belang bespreek

Sakekamer gereeld byeen

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article