Die Tiere van die Moorreesburg-rugbyklub is op 5 Augustus as die Platteland Barbarians-rugbykampioene gekroon. Hulle het Rawsonville 19-11 geklop. Michael Smuts is danksy sy uitstekende lynstaanwerk as speler van die wedstryd aangewys. Die Tiere is dankbaar vir elkeen se ondersteuning in die seisoen.


Tiere is kampioene

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article