Oefen jou breinspiere met hierdie Sudoku-kopkrappers.
Gazette sal, na gelang van plek, poog om weekliks twee nuwe Sudoku-raaisels te plaas.
Die een raaisel is van ’n hoër moeilikheidsgraad terwyl die ander meer op beginnersvlak is.
Die antwoorde van hierdie week se Sudoku-raaisels sal aanstaande week in Gazette verskyn.

