Die Hoërskool Swartland se Jeugskou-leerders het op 6 September aan die Swartlandskou in Moorreesburg deelgeneem. Holly Playtes het die senior konynafdeling oorheers en die eerste plek behaal. Paul Neethling het aan die senior pluimvee-afdeling deelgeneem en baie goed presteer. Hierdie leerders neem weer op 16 September deel aan die Overberg-streekskou by Nampo Kaap.


HS Swartland-leerders presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article