Leam Cilliers van die Hoërskool Swartland het verlede Saterdag (6 April) aan die Bergplaas-fietsren deelgeneem. Hy was die naaswenner uit al die o.15-deelnemers, vyfde van al die “youth men” en algeheel 14de uit die 52 deelnemers. Foto: Gerber Sports Photography


Leam kan trap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article