‘n Onlangse middag van gedigte in Malmesbury Museum het getoon dat die dorp behoorlike en baie talent op die terrein van digkuns het. Met Bradley Arendse en Leonita Coutts van die tydskrif Kaleidoskoop as ontwikkelaars van hierdie inisiatief, het 10 digters die geleentheid gekry om hul eie gedigte voor te dra. Drie talentvolle meisies het gedigte deur ander digters voorgedra. Foto: Sarie Nell


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article