Verskeie rolle vermoedelik gesteelde koperkabels en twee Mandrax-tablette is Saterdag 5 Julie in Dorethia Barnard (72) se huis in Eendekuil gevind. Sy is Maandag 7 Julie op borgtog vrygelaat, maar ‘n saak van handel in dwelms word nog teen haar ondersoek. Sy is in September 2024 vir dié saak aangekeer. Sy is in 2017 ook in hegtenis geneem en aan die onwettige verkoop van alkohol skuldig bevind en in 2005 is sy in die Bellville-handelshof aan bedrog skuldig bevind.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article