Die Main Coon Asgard Razzle Dazzle (vyf maande) was die algehele wenner van die dag gedurende die tweede katskou in Malmesbury. Die organiseerder Leonard Ferreira sê vanjaar se skou, wat op 14 September by die stadsaal in Malmesbury plaasgevind het, was ’n groot sukses met meer as 300 besoekers. Die eienaar van Asgard Razzle Dazzle en ’n teler van die Main Coon-ras, Georgina Greeff, stap vanjaar met groot pryse weg, wat onder meer deur Royal Canin, Groenkloof Dierekliniek en Swartland Wynkelder geborg is. Foto: Leonard Ferreira


2de Katskou lok talle

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article