Zwarrie-tennis - Hoërskool Zwartkop tennisspelers presteer
Zwarrie-tennis – Hoërskool Zwartkop tennisspelers presteer

Zwarrie-tennis – Hoërskool Zwartkop tennisspelers presteer


Zwarrie-tennis. Hoërskool Zwartkop se dogters tennisspanne is goed aan die gang. Swarrie-tennis se dogterspanne het op 12 Maart op Zwarrie-bodem aan verskeie wedstryde deelgeneem.

Uitslae behaal:

  • Zwartkop se 1ste dogterspan het met 50 – 17 teen Midstream College se 2des gewen.
  • Zwarries se 2des het met Hoërskool Oos-Moot se 1ste span afgereken met die eindtelling 37 – 30.
  • Die Zwartkop 4de span het Pinnacle College met 66 – 1 geklop.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://zwarries.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article