WP Atletiek Kampioenskap. Dit het die afgelope naweek medaljes gereën by die WP Atletiek Kampioenskap.

Hoërskool Durbanville se atlete het 51 medaljes verower:

  • 22 goue Medaljes
  • 19 silwer medaljes
  • 10 brons medaljes

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article