“Baie sterkte en voorspoed aan ons Graad 12-leerders wat vandag begin met die NSS-eksamen. Ons weet dat dit sal goed gaan en julle soos altyd net julle beste sal lewer.
Good luck!!!”

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article