Wiskunde Prestige Prysuitdeling - Hoërskool Jim Fouché
Wiskunde Prestige Prysuitdeling – Hoërskool Jim Fouché

Wiskunde Prestige Prysuitdeling – Hoërskool Jim Fouché


Wiskunde Prestige Prysuitdeling. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, is baie trots op hul leerders se prestasies tydens die Wiskunde Prestige Prysuitdeling van die Vrystaat en Noord-Kaap.

Leerders vat ‘n beker ontvang het vir volgehoue prestasie:

  • Linee Lubbe: Graad 9
  • Jaco Deysel: Graad 11
  • Jana Rossouw: Graad 12

Graad 11:

  • Jaco Deysel: 2de
  • Shanique Janse van Rensburg: 4de

Graad 12:

  • Jana Rossouw: 1ste
  • Lindsey Neveling: 2de
  • Andries van der Walt: 3de

Graad 8:

  • Duan Bastone: 6de

Graad 9:

  • Linee Lubbe: 1ste
  • Natasha de Waal: 2de
  • Jean de Meyer: 9de

Beker vir beste vordering:

  • Lindsey Neveling: Graad 12

Living maths – Graad 9:

  • Linee Lubbe: Platinum
  • Natasha de Waal: Platinum

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article