Willows Netbalspan - Hoërskool Charlie Hofmeyr
Willows Netbalspan – Hoërskool Charlie Hofmeyr

Willows Netbalspan – Hoërskool Charlie Hofmeyr


Willows Netbalspan. Elizabeth Goosen, leerder van Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres, is na afloop van die finale Wes-Kaap netbalproewe tot die Wes-Kaap o.16-Willows Netbalspan verkies.

Die span neem vanaf 29 Junie tot 2 Julie deel aan die National All Ages-Toernooi in Boksburg.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.charlie.org.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article