Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms - Hoërskool Jim Fouché
Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms – Hoërskool Jim Fouché

Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms – Hoërskool Jim Fouché


Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms. Hoërskool Jim Fouché leerder, Anri Rautenbach het aan die Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en het puik presteer. Sy het ‘n eerste plek in 100m-hekkies behaal en ook in hoogspring waar sy ‘n nuwe rekord van 1.6m opgestel het.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co,za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article