Westelike Provinsie Karate Kampioenskap - DF Akademie
Westelike Provinsie Karate Kampioenskap – DF Akademie

Westelike Provinsie Karate Kampioenskap – DF Akademie


Westelike Provinsie Karate Kampioenskap. DF Akademie, Bellville is trots op Morne Hollander, wat onlangs uitmuntend presteer het by die Westelike Provinsie Karate Kampioenskap.

Hy het twee goue medaljes verower: o.17 (–70 kg) goue medalje, o.17 (Ope afdeling) goue medalje.

Met hierdie merkwaardige prestasie het Morne ook sy WP-kleure verwerf – ’n groot mylpaal in sy karate-loopbaan.

Baie geluk, Morne! Jou toewyding en talent maak jou ’n ware inspirasie vir jou skool en gemeenskap.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.dfakademie.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article