Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. 22 Atlete van Hoërskool Punt van Mosselbaai het die verlede naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe in die Paarl deelgeneem.  Punt se atlete het ‘n totaal van twaalf medaljes verower waarvan vier goue medaljes is.

Uitslae Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe:

  • Mia Herselman: D/14 Verspring 2de (silwer)
  • Walter van Rensburg:  S/14- Discus 1ste (goud); Gewigstoot 2de (silwer)
  • Andreas Badenhorst:  S/14 Spiesgooi 1ste (goud)
  • Mieke Coetzee D/015 : Hamergooi – 3de(brons); Gewigstoot- 3de (brons); Diskus-2de- (silwer)
  • Jandri Snyders D 0/19: 800m 1ste (goud)
  • Anika Beukes D 0/19: 200m 1ste (goud); 100m 2de (silwer); Driesprong 3de (brons)
  • Anika Snyders D 0/19: Spiesgooi  2de (Silwer)
  • Amone Billing D 0/15: 200m 7de;100m 6de; 300m H 6de
  • Joalize Steyn D 0/17: 200m 6de; 100m 6de
  • Anika Fourie D 0/17: 100m 10de
  • Christin Du Plessis D 0/14: Spiesgooi 7de
  • Mia Herselman D 0/14: 100m 7de
  • Dylan Boshoff S 0/19: Diskus 6de; Gewigstoot 6de
  • Andreas Badenhorst S 0/14: 300m H 6de
  • Antorien Alberts D 0/19: Verspring 7de
  • Zhandre Hatting S 0/17:     2000m Hindernis 5de; 500m 6de
  • Qure Roets D 0/14 5000m stap 4de
  • Henco Swanepoel  S 0/15 Hamergooi 6de
  • Lara Lubbe D 0/17 300m H 6de
  • Lee Wildemans S 0/17 100m 6de
  • Kunene Gadu S 0/15 Driesprong 8ste
  • Chrizanne Swart D O/14 Gewigstoot 4de
  • Dian Barkhuizen S 0/15 3000m 10de

Baie geluk aan hierdie atlete. Punt is trots op julle.

Baie geluk aan Anika Beukes, Mieke Coetzee en Jandri Snyders wat verkies is tot die Wes-Kaap Skole atletiekspan wat aan die SA Skolekampioenskappe gaan deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article