Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe - Hoërskool Wesvalia
Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia

Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe – Hoërskool Wesvalia


Wêreld Junior Boogskiet-kampioenskappe. Juan Bezuidenhout en Tristan Trollip, leerders van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, is verkies vir die SA boogskietspan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan die Wêreld Junior Kampioenskappe in Namibië deelneem.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://wesvaliahs.co.za

Foto’s ver

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article