Vrystaat Swemspan - Hoërskool Goudveld leerders kapteine
Vrystaat Swemspan – Hoërskool Goudveld leerders kapteine

Vrystaat Swemspan – Hoërskool Goudveld leerders kapteine


Vrystaat Swemspan. ‘n Groot eer het twee swemmers van Gouties, Mianique Lombard en Edrich Cronje, te beurt geval toe hulle aangewys is as die kapteine van die Vrystaat swemspan by die SA’s.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article