Vrystaat Atletiekkampioenskappe - Hoërskool Witteberg
Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Witteberg


Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Die Top 3 uitslae van Hoërskool Witteberg op Dag 1 van die Vrystaatse atletiekkampioenskappe is soos volg:

Eerste plekke:

  • Anru Erasmus – Paalspring
  • Jané De Villiers – 10 000 m stap
  • Wian Daacke – Paalspring
  • Lize Joubert – Hoogspring
  • Rojandi Pretorius – Hoogspring

Tweede plekke:

  • Jemma Shepherd – 5 000 m stap
  • Evan Duvenhage – 10 000 m stap
  • Kara Du Toit – Verspring en Hoogspring
  • John-Dré Kotzé – Hoogspring

Derde plekke:

  • Zané Wessels – Spiesgooi
  • Kesia Nel – Gewigstoot en Diskus
  • Marinelle Oelofse – Gewigstoot

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article