Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se atlete het weereens hul staal gewys tydens die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe.

Prestasies behaal:

  • Kara du Toit: verspring-4e plek
  • Jané de Villiers: 5000m Stap-1ste plek
  • Zané Wessels: spiesgooi-2de plek
  • Anru Erasmus: paalspring-1ste plek
  • Amy Kotze: Driesprong-1ste plek
  • Christiaan Venter: Diskus-1ste plek
  • Marinelle Oelofse: Gewigstoot- 5de plek
  • Christiaan van Niekerk: Diskus-5de
  • Kesia Nel: Gewigstoot-2de

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article