Voortrekker jeugleiers 2025 - Primêre Skool Universitas
Voortrekker jeugleiers 2025 – Primêre Skool Universitas

Voortrekker jeugleiers 2025 – Primêre Skool Universitas


Voortrekker jeugleiers 2025. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein wens graag hul nuutverkose jeugleiers, Lené de Villiers en France Engelbrecht, hartlik geluk.

“Tjokkies is baie trots op julle en sien uit daarna om te sien wat julle alles in die kommando tydens julle termyn gaan bereik. Geniet die groot taak wat op julle wag!”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://tjokkies.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article