VLR Bestuur 2026 - Hoërskool Zwartkop stel bekend
VLR Bestuur 2026 – Hoërskool Zwartkop stel bekend

VLR Bestuur 2026 – Hoërskool Zwartkop stel bekend


VLR Bestuur 2026. Hoërskool Zwartkop, Centurion is verheug om met groot trots die VLR-bestuur vir 2026 aan te kondig!

  • Juan Prins – President
  • Ilze van der Westhuizen – Vise-President
  • Emma de Swardt – Sekretaresse

Met hul passie, leierskap en toewyding gaan hierdie span beslis ’n merkwaardige verskil maak. Zwartkop wens hulle alle sukses toe op hierdie opwindende reis. Mag 2026 ’n jaar van groei, samewerking en oorwinnings wees!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://zwarries.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article