VKB Rugbyweek - Hoërskool Reitz
Foto van links: Oratilwe Tsotetsi, Carlo Cilliers, Abel Rautenbach, Dian Marais, Quinten Labuschagne, Handro Swart en Wilhelm Potgieter

VKB Rugbyweek – Hoërskool Reitz

VKB Rugbyweek - Hoërskool Reitz
Foto van links: Oratilwe Tsotetsi, Carlo Cilliers, Abel Rautenbach, Dian Marais, Quinten Labuschagne, Handro Swart en Wilhelm Potgieter

VKB Rugbyweek. Sewe o.13 rugbyspelers van Hoërskool Reitz is gekies as deel van die Barbarians-span wat gaan deelneem aan die VKB Rugbyweek te Frankfort gedurende die wintervakansie.

  • Oratilwe Tsotetsi
  • Carlo Cilliers
  • Abel Rautenbach
  • Dian Marais
  • Quinten Labuschagne
  • Handro Swart
  • Wilhelm Potgieter

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://reitzhs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article